Baardman Brouwerij & Restaurant

Baarde, Biere en Bobaas kos! Voorheen bekend as die legendariese Chameleon Brewhouse, word die beginsel van ware kunsbier (craft bier) voortgesit met die begin van ‘n nuwe era.

Contact Details

Tel No: 072 651 5685

Plot 445, Old Rustenburg Road, Damdoryn
Hartbeestpoort

Facebook: @baardmanbrou